David Arquette

David Arquette
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 September 1971 (1971-09-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Lewis Arquette
Kinders 3
Beroep(e) Vervaardiger, akteur, en regisseur
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Arquette (gebore 8 September 1971) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scream 2 (1997), Never Been Kissed (1999), Scream 3 (2000), en Eight Legged Freaks (2002).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search